Vrougesig in Raam - Tokreen

Search
Go to content

Main menu:

Vrougesig in Raam

Projects > 2016
Ons sal elke maand 'n stap-vir-stap projek probeer te publiseer.
Ons hoop dat die projekte mense sal inspireer om met Tokreen te eksperimenteer.  


Maart projek:  Vrougesig Raam

BENODIGDHEDE:

  • 400ml swart Tokreen

  • 200ml clear Tokreen

  • Tou dik

  • Stukkies hessian, materiaal, toiletpaper, dun tou ens.

  • Wighead - Vrougesig

  • Blomme

  • Metaalverwe, goud, koper, brons, silwer naar keuse

  • Behandelde, ronde pale, spykers, plaat superwood" 3 mm dik (vir die agtergrond van die raam)

  • Geel, wit en bruin "craft paints"


METODE:

  • Maak van die ronde, behandelde pale 'n groot raam.
  • Slaan die "superwood" agter die raam vas en verf die hele raam met die swart Tokreen.
  • Versier die "superwood" binnen in die raam met enig iets wat jy als agtergrond wens. (hessian, toiletpaper, tou, ens.)
  • Sny die agterkant van die wighead af.

  • Verf die wighead met swart Tokreen.

  • Maak 'n mengsel van toiletpapier en Tokreen-papperig- en smeer dit agter op die wighead en plak vas in die middel van die raam. Laat dro word.

  • Versier die wighead met materiaal (soaked in Tokreen), drapeer die serp soos jy dit wil. Versier met bv blomme.

  • Verf die pale buin. Laat dro word.

  • Versier die binnekant van die raam met tou. Gebruik clear Tokreen om vas te maak.

  • Verf die blomme en tou met clear Tokreen en plak dit vas met clear Tokreen op die raam.

  • Gebruik die metaalverwe (na jou eie keuse) om die blomme en die tou op die raam te kleur.

  • Gebruik grys om die wighead te verf, highlight die cheeks, lippe en als jy wil die oë.

  • Verf die serp in die kleur van jou keuse.

  • Verf die agtergrond met sagte geel en effens grys, highlight met silwer.

  • Verf die pale bruin.



 
Copyright 2015. All rights reserved.
Back to content | Back to main menu