Tokreen in a Box - Tokreen

Search
Go to content

Main menu:

Tokreen in a Box

Tokreen in 'n Boks -  Laqueta - "Silent Strangers" - sien 3 foto's

Tokreen in 'n Boks - Laqueta - "Silent Strangers" - sien 3 foto's

Tokreen in 'n Boks bevat alle materiaal wat nodig is om 'n projek mee te kan maak. Hierdie projek, Laqueta - "Silent Strangers", bestaan uit 3 figure (man, vrou en kind) wat gemonteer, aangetrek en versier kan word.

Die enigste ekstra benodigdhede is kwaste, maskeerband, folie, eie versierings en spuitvernis. Stap-vir-stap instruksies in Engels en Afrikaans is ingesluit. Klik op foto's om te vergroot en vir meer detail.

Die ideale projek vir die Tokreen beginner.

R 249,00 Add
Tokreen in a Box - Laqueta - Silent Strangers - see 3 photo's

Tokreen in a Box - Laqueta - Silent Strangers - see 3 photo's

Tokreen in a Box contains everything that you need to complete this Tokreen project called Silent Strangers. The project consists of 3 figures (man, woman & child) that van be "dressed" and decorated.

All you need extra are paint brushes, tinfoil, masking tape, extra embellishments and clear lacquer spray. Step-by-step instructions are included in both Afrikaans and English. Click on photo's to enlarge and for more detail.

An ideal project for the Tokreen beginner.

R 249,00 Add
Tokreen in 'n Boks - Toiletrolhouer - Afrika - sien 3 foto's

Tokreen in 'n Boks - Toiletrolhouer - Afrika - sien 3 foto's

Tokreen in 'n Boks bevat alle materiaal wat nodig is om 'n projek mee te kan maak. Hierdie projek is 'n toiletrolhouer wat gemaak word uit koffieblikke. Die versierings wat ingesluit is, het 'n Afrika tema en die houer het plek vir 3 toiletrolle.

Stap-vir-stap instruksies in Engels en Afrikaans is ingesluit.

R 290,00 Add
Tokreen in a Box - Toilet roll holder - African - see 3 photo's

Tokreen in a Box - Toilet roll holder - African - see 3 photo's

Tokreen in a Box contains everything that you need to complete this Tokreen project. This toilet roll holder is made out of coffee tins and can hold 3 toilet rolls when completed. It has an African theme and can be painted in the colours of your choice.

Step-by-step instructions are included in both Afrikaans and English.

R 290,00 Add
Tokreen in 'n Boks - Toiletrolhouer - Blomme - sien 3 foto's

Tokreen in 'n Boks - Toiletrolhouer - Blomme - sien 3 foto's

Tokreen in 'n Boks bevat alle materiaal wat nodig is om 'n projek mee te kan maak. Hierdie projek is 'n toiletrolhouer wat gemaak word uit koffieblikke. Die versierings wat ingesluit is, het 'n blom tema en die houer het plek vir 3 toiletrolle.

Stap-vir-stap instruksies in Engels en Afrikaans is ingesluit.

R 290,00 Add
Tokreen in a Box - Toilet roll holder - Flowers - see 3 photo's

Tokreen in a Box - Toilet roll holder - Flowers - see 3 photo's

Tokreen in a Box contains everything that you need to complete this Tokreen project. This toilet roll holder is made out of coffee tins and can hold 3 toilet rolls when completed. It has a floral theme and can be painted in the colours of your choice.

Step-by-step instructions are included in both Afrikaans and English.

R 290,00 Add
 
Copyright 2015. All rights reserved.
Back to content | Back to main menu