Laqueta draad figuur - Tokreen

Search
Go to content

Main menu:

Laqueta draad figuur

Projects > 2015

Ons sal elke maand 'n stap-vir-stap projek publiseer.
Ons hoop dat die projekte mense sal inspireer om met Tokreen te eksperimenteer.  


Februari projek:  Laqueta "Silent Strangers"

BENODIGDHEDE:

  • 500ml swart Tokreen

  • 100ml clear Tokreen

  • 210 cm flexible electric wire

  • 3 pieces of hard-board (child 5cm x 15cm; female 7cm x 21cm; male 7cm x 23cm)

  • T-shirt material

  • Tin foil

  • Masking tape

  • Wooden block (25cm x 14cm x 5cm)

  • Metaalverwe, goud, koper, brons, silwer

  • Rooi "craft paints"

  • Swart vilt

  • Nails, dun draad & prestik kan jou help


METODE:

  • Die instrukties vir die 3 figure is dieselfde.

  • Sny die flexible draad in 3 stukke van 60cm, 70cm & 80cm.

  • Vouw die draad dubbel, om die midden van die draad te bepaal.

  • Maak 'n cirkel als hoofd en regte hoeke vir die skouders. Maak seker die skouder deel is wyd genoeg om over die hardboard te pas. (fig.1)

  • Maak die draad vast aan die hard-board met die masking tape.

  • Breng meerdere lae tin foil aan als borst vir die figure; vir die man 8cm vanaf die skouder; vrou 7cm; kind 5cm.

  • Breng extra tin foil aan om mooi ronde skouders te maak.

  • Rol een balletje van tin foil als hoofd wat in die cirkel van die draad sal pas.

  • Maak vas met masking tape. (fig.2)

  • Breng masking tape aan oor die hele figuur. (fig.3)

  • Verf die figuur met swart Tokreen. Laat droog word.

  • Kyk waar jy je figuur wil plaats op die hout blok. Merk die plek. Boor hier klein gate, ongeveer 1 cm diep.

  • Doen dit ook vir die andere 2 figure. Ek het van groot naar klein gewerk.

  • Vul die agterste 2 gate met Tokreen en plaast hier die "voete" van die Male figuur in.

  • Knip die materiaal in grote stukken. Drapeer dit los oor die fguur, sodat jy 'n idee kry hoe dit lyk. Knip die te veel aan materiaal weg.

  • Knip ook 3x n stuk van 10cm x 10cm. Dit word later als hoofddeksel gebruik.

  • Schenk Tokreen in 'n plastiek bakje en dompel die materiaal hierin. Maak seker hulle is soaked!

  • Haal 1 groot stuk uit en knyp die oortollig Tokreen uit.

  • Drapeer die materiaal op die figuur, soos jy eerder het gedoen.

  • Plaats die vierkant stuk materiaal als hoofddeksel.

  • Gee die figuur nog 'n laag swart Tokreen en laat droog word.

  • Verf die figuur soos jy wil.

  • Maak nou die vrou en kind op dieselfde metode, maar....plaats hulle tydelik op 'n ander stuk hout. Jy kan hulle anders nie mooi skilder nie.

  • Als die vrou en kind droog is kan je hulle byplaats in hulle gate op die houtblok. Maak seker daar is bietjie Tokreen in die gate.

  • Als die gate te groot is gebruik dan een "nail" en maak die figuur hieraan vas met dun draad.

  • Verf die houtblok met Swart Tokreen.

  • Doop materiaal in die Tokreen en plaats dit oor die blok en rond die 3 figure om die "voete" te bedek.

  • Werk die kant van die blok af met die vilt. Plak dit met Tokreen vas.

  • Laat alles droog word. Verf soos jy wil.

  • Gee alles 'n laag clear Tokreen.




 
Copyright 2015. All rights reserved.
Back to content | Back to main menu