Kruie tuintjie - Tokreen

Search
Go to content

Main menu:

Kruie tuintjie

Projects > 2015

Ons sal elke maand 'n stap-vir-stap projek publiseer.
Ons hoop dat die projekte mense sal inspireer om met Tokreen te eksperimenteer.  


April projek:  Kruie Tuintjie

BENODIGDHEDE om te bouw:

  • 3x Houtplank, 180x1,6x14cm

  • Besemstok

  • Skroewe 3,5x35mm

  • Skroewe 3,0x25mm

  • Maatmaat

  • Potlood

  • Skuur papier

  • Boor

  • Houtboortjie

  • Handsaag

  • Handskaaf

BENODIGDHEDE om te versier:

  • Swart Tokreen

  • Metaalverwe, goud, koper, brons, silwer

  • Materiaal

  • Versiersels van jou eie keuse


METODE om te bouw:

  • Saag die plank as volg:

    4x 40cm    (voor en agterkant van beide bakkies)
    5x 36,8cm (bodem beide bakkies)
    2x 56cm    (sykante van onderste bakkie)
    2x 18cm    (sykante van boonste bakkie)
    1x 50cm    (bevestiging handvatsel)
    4x 18cm    (versterking van onderstebakkie)   

  • Plaas die sykante van die onderste bakkie tussen die planke van die voor en agterste sye. Sit dit vast met die lank skroewe.

  • Plaas die 4 latten voor de bodem. Verdeel hulle eweredig oor die ruimte. (splete is nie erg nie). Sit dit vast met die lank skroewe. (4 schroeven per plank).

  • Bevestig de 4 versterkinge aan de ondersyde van die onderste bakkie, elkeen op die hoek.

  • Plaas die korte sykante van die boonste bakkie tussen die planke van die voor en agterste sye. Sit dit vast met die lank skroewe. Bevestig ook die rak vir die bodem met 4 skroewe.

  • saag die bevestiging handvatsel oor die lengte door in die midden. Leg die 2 latte recht op elkaar en bepaal die midden op ongeveer 5 cm van die bookant.

  • Boor, op hierdie punt met die houtboor 'n gat in beide planke.

  • Saag die besemstok af op 40 cm lengte. Boor aan beide kante presies in die middel 'n gat voor met die houtboor.

  • Sit die klaargemaakt boonste bakkie in die midden op die die onderste bakkie.Sit die 2 latte (vir die bevestiging handvatsel) vast met die kort skroewe aan die beide syde van die boonste en onderste bakkie.

  • Sit die besemstok vast met lank skroewe tussen die 2 latte.

METODE om te versier:

  • Gee die projek 'n 1ste lae Swart Tokreen. Laat dro word.

  • Bevestig die materiaal op die plek van jou keuse met Swart Tokreen.

  • Plak die versiersels van jou keuse vas met Swart Tokreen.

  • Verwe die projek naar jou eie idee.

 
Copyright 2015. All rights reserved.
Back to content | Back to main menu