Geskenkkissies - Tokreen

Search
Go to content

Main menu:

Geskenkkissies

Projects > 2016

Ons sal elke maand 'n stap-vir-stap projek probeer te publiseer.
Ons hoop dat die projekte mense sal inspireer om met Tokreen te eksperimenteer.  


Januarie projek: Geskenkkissies


BENODIGDHEDE:

  • Wit Tokreen

  • "Clear" Tokreen

  • Enige dinge waarmee jy wil versier: skulpe, ketting, blomme , takkies met/sonder blare ens

  • Stukkies hessian, kant

  • Gipsbeeld - enig iets, hande diere ens

  • Metaalverwe, goud, koper, brons, silwer

  • Klein hout klaargemaakt kissie, soos 'n teabox

  • "Craft paints" in enige kleure


METODE:

  • Verf die kissie voor, agter en binnenin met die wit Tokreen. Laat droog word.

  • Verf jou versierings met witTokreen.

  • Sny stukkies hessian/kant en plak dit op en binne-in die kissie vas met "clear" Tokreen, Verf ook "clear" Tokreen bo-oor die kant/hessianstukkie.

  • Maak 'n mengsel van toiletpapier en Tokreen-papperig- en smeer dit agter op die versierings en plak dit vas op die kissie.

  • Gee die hele projek 'n laag "clear" Tokreen en laat droog word.

  • Verf die versierings soos jy wil.



 
Copyright 2015. All rights reserved.
Back to content | Back to main menu