Gesigte op die muur - Tokreen

Search
Go to content

Main menu:

Gesigte op die muur

Projects > 2014

Ons sal elke maand 'n stap-vir-stap projek publiseer - 'n projek in Afrikaans en 'n projek in Engels.
Ons hoop dat die projekte mense sal inspireer om met Tokreen te eksperimenteer.  


September projek:  Gesigte op die muur

BENODIGDHEDE:

  • 250ml swart Tokreen

  • 250ml "clear" Tokreen

  • 1 x hout bord   

  • Materiaal   

  • Hessian  

  • 2 x polystyrene vroue gesigte (groot & klein) (wig head)

  • Metaalverf: koper, brons en silwer

  • Toiletpapier


METODE:

  • Verf die hout bord met swart Tokreen, en laat droog.

  • Highlight die bord met strepe in brons en koper, en laat droog.

  • Knip 'n stuk hessian so groot as jy wil, maar kleiner as die hout bord.

  • Rafel die sykante van die hessian uit.

  • Plak die hessian op die hout bord vas met "clear" Tokreen.

  • Verf die gesigte met swart Tokreen.

  • Giet ‘n klein hoeveelheid Tokreen in ‘n plastiese bak en doop die materiaal in Tokreen.

  • Plak die gesigte met Tokreen vas op die materiaal en plooi die materiaal om die gesigte heen.

  • Laat droog word.

  • Gee die materiaal en gesigte 'n tweede laag Tokreen vir extra hardheid.

  • As dit droog is kan jy die materiaal en gesigte bevestig op die hessian met toiletpapier/tokreen.

  • Werk net mooi dat die swart Tokreen/toiletpapier niet onder die materiaal uitkom.   

  • Verf die materiaal en gesigte met koper en brons.



 
Copyright 2015. All rights reserved.
Back to content | Back to main menu